All the Smithfield News

Tribute to Bennie & Cecilia Cilliers

People from local townships crowded into the Rouxville Magistrates Court last Monday to register their horror at the vicious assault and murder of popular local doctor, Bennie Cilliers, and the violent attack on his wife, Cecilia. Two men were being charged in court with the crime. Four days later, at the funeral of Dr Cilliers large numbers of people, many of them his patients, paid their respects. Mrs Cilliers remains in a critical condition in hospital in Bloemfontein. The couple were assaulted and shot on their farm, between Smithfield and Rouxville on the Caledon River last week. The two...Read more

Bloutong in skape

(Jannie Fourie, NWKV Produksie Adviseur: Weskaap) Sel: 083 564 1105; Epos: jannie@overbergwireless.co.za Bloutong is ‘n virus (Orbivirus) en word biologies oorgedra deur bloedsuiende muggies. Muggies broei in groot getalle in laagliggende dele, langs riviere, vleie en damme, asook besproeide weidings (warm en vogtig). Hierdie siekte is seisoenaal en kom voor veral in somer en herfs-maande (Desember tot Maart). In koue gebiede verdwyn die siekte 2 weke na eerste ryp en in gebiede met matige winters kan dit self dwarsdeur die jaar voorkom. Die virus kan oorwinter in beeste wat simptoomlose...Read more

Bestuur van veld na ‘n droogte

(Dr. Louis du Pisani, NWKV Nasionale Bestuurder: Produksie Advies en Ontwikkeling) Sel: 082 773 9778; Epos: louis@nwga.co.za Veld is veerkragtig en besit die vermoë om na afloop van ‘n droogte te herstel. Hoe meer oordeelkundig die herstel, hoe beter die toekomstige produksie van die veld. Daar is twee komponente van die veld wat van toepassing is. Dit is die plante wat die droogte oorleef het en die nuwe generasie plante wat verskyn. Die nuwe generasie plante ontstaan vanaf saad wat ontkiem en vestig of vanaf plante wat as gevolg van vegetatiewe voorplanting ontwikkel, hetsy vanaf...Read more

Picturesque Wedding in Smithfield

Simon Retief and Elize van Huyssteen live in Windhoek in Namibia but they chose to join his parents in Smithfield recently for a big event in their lives. They were married at a delightful ceremony in Pula House last week, the event being conducted by James Retief from Cape Town, elder brother of the groom, making in one of the more unusual wedding celebrations. Guests arrived from various parts of the country, among them Mrs van Huyssteen from Kroonstad, mother of the bride. It was an afternoon thoroughly enjoyed by guests and the happy couple took with them the good wishes of all concerned...Read more

Smithfield’s New Station Commander

Captain Lesleyanu Bradley Mc Pherson (43) has been appointed the new Station Commander of Smithfield Accounting Station. This means he will be the accounting officer for the whole Cluster from the administrative point of view. Mc Pherson was born 43years ago in Queenstown, where he grew up. When he was in High School he left for Athlone, Western Cape were he matriculated. When he was growing up he always wanted to be a Cop in order to fully protect his disabled brother from anything. He has a passion to work with people and loves his job as it was what he always wanted. He is happily married...Read more

Prikkelvoeding van ooie: ‘n Hulpmiddel of geldmors?

(Jan Louis Venter, NWKV Produksie Adviseur: Vrystaat) Sel: 083-650 1131; Epos: jlventer@intekom.co.za . Daar word al vir meer as 100 jaar navorsing oor die effek van prikkelvoeding op die reproduksie van ooie gedoen. Die resultate van hierdie navorsing is wissellend, soos byvoorbeeld: Clarke kon in 1934 ʼn verhoging in ovulasietempo van 0.4 ovulasies per ooi bewerkstellig met die toediening van prikkelvoeding. Die jaar daarna is ʼn verlaging in 0.2 ovulasies met dieselfde prikkelvoeding gekry. Ander navorsers het later minder wisselende resultate gekry en ʼn verhoging van 0,3 tot 0,5 ovulasies...Read more

Rambestuur

(Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur: Middelburg (OK) Sel: 079 693 1953; Epos: JuanVE@daff.gov.za Ramme verteenwoordig ’n groot kapitale uitleg in elke kudde. Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers moontlik verwek, wat beteken dat goeie rambestuur ‘n faktor is wat baie tot die winsgewendheid van die boerdery bydra. Alle ramme behoort ’n teelgeskiktheidsondersoek te ondergaan. Omdat spermselontwikkeling, of die produksiesiklus van sperm, sowat 60 dae neem om te voltooi, is dit raadsaam om die teelgeskiktheidsondersoek minstens ses tot agt weke voor die teelseisoen te...Read more

Voeding van jong lammers, waarom is dit so belangrik?

(Jan Louis Venter, NWKV Produksie Adviseur, Vrystaat) Lakterende ooie op ‘n hoë voedingspeil se melkproduksie sal ‘n piek bereik teen 4 weke na lam. Hierna neem melkproduksie reguitlynig af. Wanneer ooie hulle piek melkproduksie bereik groei die lammers ook baie vinnig. Hoe jonger die lam is hoe doeltreffender kan hy melk en/of voer omsit in liggaamsmassa. Wat kan gedoen word om hierdie goeie voeromsetting vermoë te benut? Op ongeveer 6 weke ouderdom kan tot die helfte van die lam se voedingsbehoefte deur ander voerbronne aangevul word d.w.s. weiding en/of kruipvoer. Lammers kan al so jonk as...Read more

Platteland Preview 2016 call to Performers

THE Plattleland Preview festival in Smithfield, south east Free State, is calling for applications for the 2016 edition of the festival. Performing artists including musicians are invited to apply to be part of this exciting venture, 24 - 26 June 2016. What is the Platteland Preview? The tiny dorp of Smithfield lies half-way between Gauteng and Grahamstown, on the N6. It’s a convenient stop-over for audiences and performers headed to the National Arts Festival. We invite performers to break their journey here for a last technical rehearsal before arriving in Grahamstown. We provide free...Read more

Advies vir Boere vanaf ‘n Weidingkundige

Dit het begin reën oor dele van die somersaaigebiede. In die meeste gebiede is dit nou te laat vir die aanplant van grane. Tog is daar steeds tyd vir die aanplant van voere om vir die komende winter voorsiening te maak. Eenjarige weidings soos voersorghums, voersorghum hibriede, sorghum X soedan hibriede en selfs tef (en tef-mengsels) kan oorweeg word. Plant sorghum cultivars wat ‘n fyn struktuur het en smaaklik is. Praat met ‘n plaaslike saadhandelaar oor die beste cultivars wat u nou kan aanplant. Brokkie advies deur Dr. Louis du Pisani, Weidingkundige en NWKV Nas. Bestuurder: Produksie...Read more

Pages

You are here